Tutustu kiinnostaviin ideoihin!

kopstuk

kopstuk

'n Tafelloper met loomknitting gedoen. Dit werk vinnig en baie maklik. Wol wat ek gebruik het, het self die patroon met kleure gamaak!! Bonus!

Hierdie duifies omtrent 10 X 10 cm elk het ek gemaak met Quilling. Die Quilling wat op kaartjies gedoen word word baie dun repies papier gebruik. Ek wil groter goed maak, dus sny ek self my papier of met my papiersnyer waar ek een repie op 'n slag sny of ek druk bladsye deur my "paper Shredder" om gou 'n voorraad op te bou. Dis iets lekkers om te doen en kan die mooiste prente mee gemaak word. Nellie

Boerekos met 'n Twist: WIT KARRINGMELK BESKUIT

Pink Minnie Mouse Cake & Cupcakes

Pink Minnie Mouse Cake & Cupcakes

pit

pit

TOEGEWY WEEK 3 –  DAG 5 – VRYDAG  Nie al 12 die dissipels was bekend nie, maar hulle beloning was groot LEES: Matteus 19:22-30  SOAP: Matteus 19:28-30  Voel jy onbelangrik, onbeduidend of te klein om deur God gebruik te word?  God het ‘n behae daarin om groot dinge te doen met dit wat klein en irrelevant voorkom.  Niks wat ons vir God doen is ooit onnodig of verniet nie.  Selfs die kleinste dingetjie wat tot Sy eer gedoen word sal nie oorgesien word nie.

headboard

headboard

Opsie b, announcement idee

Opsie b, announcement idee

Pinterest
Haku