Explore African Food Recipes, South African Food, and more!

– vinnig en absoluut heerlik!! 1 blik roommielies 2 kop bruismeel 1 tl bakpoeier koppie karringmelk 4 eier geklits knypie rooipeper knypie sout So gemaak: Voorverhit oond na 200 grade C In le…

1 blik roommielies 2 kop bruismeel 1 tl bakpoeier koppie karringmelk 4 eier geklits knypie rooipeper knypie sout So gemaak: Voorverhit oond na 200 grade C In le…

Pancake filled with banana and vanilla ice cream served with caramel sauce on the side.

Harrie's Pancakes in Graskop, South Africa. Delicious banana, ice cream and caramel sauce pancake.

Vinnige bierbrood, Dis die maklikste brood nóg! Moet net nie n sluk of twee van die bier drink nie-jy het elke druppel nodig. As die deeg te styf lyk, maak n tweede bier oop en gooi n bietjie by. Drink dan maar die res.

Moet net nie n sluk of twee van die bier drink nie-jy het elke druppel nodig. As die deeg te styf lyk, maak n tweede bier oop en gooi n bietjie by.

KITS-VETKOEK  Meng 2 kop Bruismeel en 1 t sout met 300 ml louwarm melk tot sagte deeg wat van lepel val. Verhit plat pan met vlak olie tot medium warm. Skep lepels vol in olie en bak op medium hitte tot goudbruin alkant en gaar. Dreineer olie op kombuispapier.  **Bedien dadelik warm met stroop.♫  Indien jy nie bruismeel het nie – 2 kop meel en 15ml bakpoeier gemeng.

Vetkoek The English have Yorkshire Pudding and the South Africans have Vetkoek! Fill it with mincemeat, cheese or any thing else that comes to hand.

Pinterest
Search