Ek wil graag die volgende aanhaal , voordat ek met al my stories begin . Waar God se dienaars teenwoordig was in my lewe. Openbaring 22:6-9 Toe se die engel vir my: "Hierdie woorde is betroubaar en waar. Die Here God, wat sy Gees aan die profete gee, het Sy engel gestuur om vir sy dienaars te bewys wat binnekort moet gebeur." Toe ek dit gehoor en gesien het, het ek voor die voete van die engel wat dit alles vir my gewys het, op my kniee neergeval om hom te aanbid. " Pas op, moenie!' se hy…