Tutustu kiinnostaviin ideoihin!

Klapperblokkies

Klapperblokkies

MISHOPIES 2 k suiker 1 k botter (in blokkies gesny) ½ k melk of water ½ k kakao 2 k hawermout (rou) 2 k klapper 2 t vanilla Meng suiker, botter, melk en kakao en roer oor stadige hitte totdat die s...

Pineapple and coconut squares #recipe #WorldBakingDay | Pynappel-en-klapper-blokkies

Wanneer laas het jy ystervarkies geëet?! Gebruik hierdie resep en maak jou eie pienk ystervarkies!   ongeveer 36 blokkies KOEK 250 g (½ blok) botter 500 ml (2 k) strooisuiker 4 eiers 125 ml (½ k) volroommelk 5 ml (1 t) vanieljegeursel 750 ml (3 k) koekmeel 10 ml (2 t) bakpoeier knypie sout PIENK STROOP 80 g (1 pakkie) framboosjellie 500 ml (2 k) kookwater AFRONDING 500 ml (2 k) fyn, droë klapper Stel oond op 180 °C. LEES OOK: Bak ‘n toring oliebolle Koek Room botter en strooisuiker saam tot…

36 blokkies 250 g (½ blok) botter 500 g (2 x 250 g-pakkies) dadels, fyn gekap 1 eier 125 ml (½ k) strooisuiker knypie sout 200 g (1 pakkie) Mariebeskuitjies 500 ml (2 k) fyn klapper 1. Smelt botter oor lae hitte en voeg dadels by. Prut stadig vir 3 min. oor lae hitte terwyl geroer word. 2. Klits eier, suiker en sout en voeg by bottermengsel. Roer tot goed gemeng en laat nog 2 min. op warm stoofplaat. Verwyder van hitte. 3. Breek beskuitjies met hande in fyn stukkies en voeg by dadelmengsel…

klapperblokkies

klapperblokkies

Image result for kersie en klapper blokkies

klapper en vrugte blokkies

KLAPPER-EN-VRUGTE-BLOKKIES

klapper en vrugte blokkies

MISHOPIES 2 k suiker 1 k botter (in blokkies gesny) ½ k melk of water ½ k kakao 2 k hawermout (rou) 2 k klapper 2 t vanilla Meng suiker, botter, melk en kakao en roer oor stadige hitte totdat die s...

MISHOPIES 2 k suiker 1 k botter (in blokkies gesny) ½ k melk of water ½ k kakao 2 k hawermout (rou) 2 k klapper 2 t vanilla Meng suiker, botter, melk en kakao en roer oor stadige hitte totdat die s...

Dadel Bolletjies    250 gr botter, 250ml suiker, 500 gr dadels fyngesny, 1 eier goed geklits, 1 pak marie beskuitjies fyngerol,  klapper.    Smelt botter, suiker. Voeg dadels en eier by en roer en prut tot eier mooi egalig deur gemeng is. Roer beskuitjies by. Haal van stoof af, laat net effe afkoel. Rol in balletjies en rol in klapper of druk plat in bak en sprinkel klapper bo-oor en sny in blokkies of vingers.

Pinterest
Haku